MENU
Little Code – Ontkoppelde Kodering en Robotika lesbeplanning (Beskikbaar in Engels & Afrikaans) gaan jou op ‘n kwartaal-vir-kwartaal reis neem om die jongspan te leer hoe om te kodeer. Ontkoppelde Kodering fokus daarop om konkrete lesse te bied om die jongspan te leer om te verstaan wat kodering is deur spel. Al ons lesse sal speelgebaseer wees terwyl ons steeds fokus op die ontwikkeling van die vaardighede wat jy nodig het om ‘n suksesvolle kodeerder te wees.
Ja! Ons bied ook ‘n kort kursus aan: “Die Basiese Beginsels van Ontkoppelde Kodering in die Voorskool”
Hierdie kursus is beskikbaar in Engels en Afrikaans en is spesifiek ontwerp om onderwysers te bemagtig met:
Deur gebruik te maak van kreatiewe, skermlose aktiwiteite, poog ons om kinders se kritiese denke, probleemoplossingsvaardighede en rekenaardenkvaardighede te ontwikkel.
Kursus Hoogtepunte:
Hierdie kort kursus werk naatloos saam met ons 40-week lesplanne, en help jou om jong kinders se vaardighede in kodering en robotika op ‘n speelse, praktiese manier te ontwikkel!
Begin vandag en help jou leerders om die wêreld van kodering en robotika te ontdek!